Breathing Under Water - Week 3

Published: Sept. 28, 2014, noon

b'Paulus verklaar in Galasiers 3:1-5 daar is \\u2018n krag baie sterker en groter en magtiger aan\\u2019t werk binne-in ons as gelowiges as wat ons besef!! Ons word nie gered deur die Gees en geloof en moet nou in eie krag hard werk aan ons geloof en verlossing en vry word nie..... nee, ons groei en word skoon en vry en nuut deur aan te hou om in geloof ons hoop en vertroue op God se genadige werking in ons te plaas... \\u201cHere, hou aan om te werk!\\u201d'