BRAVE - Week 5

Published: March 13, 2016, noon

b'Herstel, regmaak, groei in ons verhouding met die Here vra toegewyde en harde werk \\u2013 daar is geen ander pad nie. In Daniel 6 sien ons hoe Daniel se gereelde daaglikse tyd saam met die Here hom red uit \\u2018n onmoontlike situasie en Jesus verklaar self in Johannes 15 dat ons sonder Hom niks kan doen nie. Ons het eenvoudig nodig om doelbewus tyd te maak vir ons verhouding met die Here. Daarsonder sal ons nooit groei nie.'