BRAVE - Week 2

Published: Feb. 21, 2016, noon

b'Die uitdaging vir hierdie week 2 van BRAVE is om dapper genoeg te wees om weer met God te waag. Hy is die enigste plek, die enigste persoon wat die sleutel vir die lewe dra, die enigste bron van water om ons dors te les, wat ons honger sal stil en ons kan help om ons vrees en bekommernis te oorkom. Maar ons sal nuut moet leer om Hom te vertrou\\u2026'