A Fresh Start - Week 4

Published: Jan. 28, 2018, noon

b'Josua is aan die einde van sy lewe en na \\u2018n lang pad saam met die Here het hy net een boodskap: Kies die Here! Daar is groot waarde daaraan om ons verhouding met die Here nuut te bevestig, veral omdat ons soms vergeet wie en hoe Hy is, omdat ons soms ontnugter en eenvoudig verveeld raak \\u2013 terwyl God die heeltyd committed bly aan ons!'