A Fresh Start - Week 2

Published: Jan. 14, 2018, noon

b'Jericho was \\u2018n sterk vestingstad en dit sou nie maklik gewees het om in te neem nie, tog vertel Josua 6 hoe dit gebeur. Israel moes ontdek dat God klaar \\u2018n plan van oorwinning het, dat hulle Hom (weer) moes vertrou en (weer) gehoorsaam, al klink sy plan vreemd. Hulle ontdek ook dat God Hom nie altyd aan mensgemaakte voorskrifte en taboes steur nie \\u2013 Hy gebruik \\u2018n prostituut en doen alles op die Sabbat!'