A Broken Halleluya

Published: Nov. 2, 2014, noon

b'\\u201c\\u2026love is not a victory march, it\\u2019s a cold and broken hallelujah\\u2026\\u201d\\nGeloof beteken nie dat alles vir ons uitwerk en dat dit altyd met ons goed gaan nie. God se se\\xebn lyk soms heeltemal anders. Paulus wil roem (hallelujah sing) maar doen dit nie oor sy afkoms of harde werk nie, maar oor sy swaarkry, oor sake wat nie vir hom uitgewerk het nie, oor gevare wat op sy pad was, oor onbeantwoorde gebede! Paulus het geleer dat hy in sy swakheid kan roem, omdat God se genade vir hom genoeg is en omdat as hy swak is, G'