Yom Kippur

Published: Oct. 4, 2009, noon

b'Ons gesels vandag oor die belangrikste dag op die Joodse kalender: Yom Kippur/Dag van Versoening - een van die Ou Testamentiese Feesdae. Dawie verduidelik die toepassing daarvan op ons as christene vandag.'