Worship 2 - Worship omdat ek lief is vir die Here!

Published: Nov. 8, 2009, noon

b'Ons worship op \\u2018n Sondag is \\u2019n uitloop van die verhouding wat ek met die Here het en word bepaal deur wat in die week tussen my en die Here gebeur. Die bewussyn dat ek die hele tyd in die teenwoordigheid van die Here lewe kleur my hele lewe, asook my worship in. Sonder hierdie kontak is ware worship onmoontlik.'