Who wants to be a millionaire - 3. Wie judge jy?

Published: July 11, 2010, noon

b"Rian kom skud ons boksies bietjie vandag deur ons te challenge om nie te vinnig die eerste klippe op te tel om mense te veroordeel nie. As Jesus nie 'n prostituut veroordeel het nie, wie is ons om enige iemand anders te veroordeel. Maak nie saak hoe goed of sleg hulle in ons o\\xeb is nie."