Who wants to be a millionaire - 2. Wil jy gesond word?

Published: July 4, 2010, noon

b'Preek twee in ons reeks Who wants to be a millionaire? Rian vra die vraag Wil jy gesond word? - die vraag wat Jesus vir die verlamde man gevra het by die bad van Bethesda.'