What's in a Name? - Week 2 (audio)

Published: March 23, 2014, noon

b'In Johannes 12:6 verklaar Jesus:\\u201cEk is die lig vir die w\\xeareld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig h\\xea wat lewe gee.\\u201d\\nJesus se plan op aarde was nog altyd om mense uit te daag om anders te leef. Dit raak slegs moontlik as ons bereid is om Hom te erken as die Een wat die Lig vir die w\\xeareld is (lig bring hoop, rigting, geselskap) en as ons bereid is om Hom te volg (te gehoorsaam). Die belofte hiervan is dat (1) duisternis nie die laaste s\\xea in ons lewens gaan h\\xea nie en (2) dat'