b"Ons lewens word in 'n groot mate bepaal deur twee groot kragte - Liefde & vrees. Watter een dryf JOU? Ons doop ook vandag Hans en Lizanne van der Merwe se seuntjie."