Total commitment in Deurmekaar tye - Sessie 3

Published: Oct. 26, 2008, noon

b'Cassie ondersteep weer God se 100% commitment aan die mens. Daardeur challenge hy elke persoon deur te vra: \\u2018Hoeveel van jou lewe behoort regtig aan die Here?\\u2019 Die Here wil in beheer wees van elke deel van jou lewe, en dit kan net gebeur as jy jouself kruisig en alles aan Hom oorgee.'