Sleutels tot groei (3) - Diens

Published: Feb. 28, 2010, noon

b'In ons voorlaaste preek in ons reeks, Sleutels tot Groei, verduidelik Dawie vir ons die belangrikheid van diensbaarheid as een van die sleutels vir geestelike groei.'