Padlangs Week1 (audio)

Published: Jan. 19, 2014, noon

b'As God Moses roep, ontdek hy dat God Hom reeds lankal ken en alles van hom weet \\u2013 en dit skrik God nie af nie! Hierdie roepingsverhaal bring Moses by \\u2018n kruispad. Om hierdie God ernstig te neem is die enigste pad van bevryding uit slawerny vir hom en sy mense. Soos Moses het ons allerhande verskoning hoekom ons nie God wil vertrou en agter Hom aan leef nie \\u2013 asof ons beter weet. Maar dit is ons enigste kans om vry te word!'