Op Soek Na Ware Noord (4)

Published: March 1, 2009, noon

b"'n Verduideliking oor hoe die Gees van God die inspirasie was tydens die skryf van die Bybel. Net soos 'n instrument nie alleen klanke kan maak sonder die musikant nie, net so kon die skrywers van die Bybel geen woord skryf sonder die Heilige Gees nie. Dit is ook die Heilige Gees wat dan persoonlik met ons aan die werk is, en waarhede vir ons oopbreek wanneer ons die Bybel self lees."