Op Soek Na Ware Noord (3)

Published: Feb. 22, 2009, noon

b'Hierdie week het Dawie uit Esegiel vir ons geillustreer dat hoe meer jy omgaan met die Woord hoe soeter word dit soos heuning in jou mond, maar hoe meer bitter word dit in jou maag - hoe duideliker die waarheid word, hoe duideliker word die gebrokenheid van die wereld om jou.'