Onberispelik voor God

Published: June 22, 2008, noon

b'Bennie verduidelik hoe die w\\xeareld se gang mense louwarm los en dat ons spesifiek daarop moet konsentreer om heilig en onberispelik te leef, anders gaan ons meegesleur word deur die dinge van die w\\xeareld.'