On Fire - Week 1 (audio)

Published: April 28, 2013, noon

b'Die eerste preek van ons reeks On Fire wat handel oor die Heilige Gees. Vandag gesels ons oor wat ons elkeen persoonlik verwag van die Heilige gees. Is ons verwagting dieselfde as God se verwagting? Verwag ons te veel? Verwag ons te min? Wat s\\xea die Bybel?'