Niks kan jou van God se liefde skei nie

Published: June 26, 2011, noon

b"Maak nie saak hoe jy lyk, hoe slim jy is, watse 'issues' jy het en selfs of jy gered is nie - God se liefde vir jou bly ALTYD dieselfde. Dit kan nie meer nie, en ook nie minder nie. Dit is volmaak."