Nagmaal

Published: Oct. 28, 2010, noon

b"In die lig van vandag se nagmaal wat ons gebruik, praat Rian oor die noodsaaklikheid om die Brood van die Lewe op 'n daaglikse basis in te neem. Net soos die Israeliete elke dag in die woestyn hul kwota manna moes gaan optel, net so moet ons (wanneer ons ook 'n woestyntydperk beleef), elke dag die Woord bestudeer om nie honger te word nie."