My pa was 'n swerwende Arameer

Published: Aug. 10, 2008, noon

b"Christo leer ons dat ons onsself moet herhinner waar ons vandaan kom. Hy verduidelik aan die hand van verskeie Bybeltekse waar God die Israeliete herhinner het wat Hy vir hulle gedoen het sodat ons ons huidige situasie in 'n beter lig kan sien."