b'Gasprediker Rodney Woods kom gesels vandag met ons oor die derde gebod - Jy mag die naam van die Here nie ydelik gebruik nie.'