Laat liefde jou twyfel/vrese oorskadu

Published: Sept. 4, 2011, noon

b'Dis nou die derde week wat ons in diepte kyk na 1 Johannes. Rian verduidelik vandag vir ons dat maak nie saak hoeveel twyfel/onrus ons ervaar nie, ons moet AANHOU om mekaar lief te h\\xea en toelaat dat God se liefde deur die diepste kamers van ons harte spoel.'