Kaleb

Published: June 15, 2008, noon

b"Gasprediker Callie Roos verduidelik aan die hand van die storie van Kaleb, dat ons die spel van die lewe moet aangryp met albei ons hande. Dat ons 'n spoor moet trap wat geen mens nog getrap het nie."