House Rules 2

Published: Sept. 25, 2011, noon

b"Na afloop van die Reveal questionaire wat ons gemeente 'n paar weke gelede ingevul het, is ons mesig met 'n reeks wat fokus op SAG Londen se missie, sterk punte en swak punte en wat die Here se plan is met ons vir die toekoms. Vandag praat ons oor selgroepe."