House Rules 1

Published: Sept. 18, 2011, noon

b"Na afloop van die Reveal questionaire wat ons gemeente 'n paar weke gelede ingevul het, begin ons vandag met 'n reeks wat fokus op SAG Londen se fokus, missie, sterk punte en swak punte en wat die Here se plan is met ons vir die toekoms."