Hoe oorleef ek HEL by die werk? (3)

Published: Oct. 5, 2008, noon

b"In die derde van ons preekreeks verduidelik Dawie dat die eintlike plek waar ons 'kerk' moet hou, is daar buite in die wereld - in die werksomgewing. Ons hou Sondag eredienste en selbyeenkomste eintlik net om onsself te 'equip' om 'n verskil daarbuite te gaan maak. Sondag is kwartlemoentjie tyd!"