Hoe oorleef ek HEL by die werk? (1)

Published: Sept. 21, 2008, noon

b"Die eerste van ons nuwe preekreeks. Na aanleiding van 'Black Monday' wat verby is en die ekonomiese terugslae wat ons tans beleef, dui Dawie vir ons aan dat ons as christene te midde van swaarkry soms sterker word in ons geestelike lewe, en dat God alles ten goede sal laat meewerk soos Hy beloof."