God is nog nie klaar met jou nie

Published: Sept. 14, 2008, noon

b"Maak nie saak waar op die lewenspad jy jouself bevind nie. Maak nie saak hoeveel terugslae en aanslae jy moet verduur nie. God is nog nie klaar met jou nie. Hy het 'n plan, en Hy sal hom enduit uitvoer."