God en Geld

Published: Oct. 25, 2009, noon

b'Die maniere waarop baie gemeentes oor geld dink hou groot geestelike gevare in. Die nuwe Testament praat meer oor geld as oor die hemel. Christene moet leer om op God se manier oor geld te dink.'