Fruitfulness on the Frontline - Week 5 (audio)

Published: Oct. 18, 2015, noon

b'Dawid ontdek dat God alles weet wat hy doen en dat God hom gaan straf vir sy sonde. Maar sy rekasie red hom! In v 13 erken en bely hy sy sonde. Maar dit neem nie die gevolge weg van sy oortredings nie, Sonde het altyd gevolge en soms is die grootste impak daarvan in ons huise. Sonde vernietig natuurlik ook ons getuienis! Maar ook dit is nie die einde van die pad nie, want God vergewe en in vergiffenis ontdek ons dat nuwe lewe en liefde moontlik is.'