Fasette van vergifnis

Published: July 29, 2007, noon

b'Vergifnis is soos \\u2018n diamand met verskillende fasette. Om werklik die Here se plan met ons lewens en die w\\xeareld te verstaan te verstaan is dit nodig dat ons \\u2018n paar van hierdie fasette baie goed verstaan en toepas. Ons kyk dus hierdie week saam na vyf aspekte van dit wat die Bybel oor vergifnis leer.'