Die Opdrag van die Kerk

Published: Oct. 12, 2008, noon

b'Phillip Scheepers van Veritas kuier vandag by ons vanuit Australi\\xeb. Hy praat oor die Groot Opdrag in Matt 28:19. Gaan en maak dissipels. Doop hulle en leer hulle om te leef volgens Bybelse riglyne.'