Die Heilige Gees

Published: May 30, 2010, noon

b'Ons sluit vandag ons pinkster week af met Handelinge 1. Rian verduidelik vir ons dat ons so geneig is om te dink dat die Gees by ons behoeftes en drome moet aanpas, terwyl ons eintlik onsself moet aanpas om in te val by wat Hy reeds mee besig is.'