Daniel - Week3 (audio)

Published: Aug. 10, 2014, noon

b'In Daniel 3 is die vraag: Op watter punt gaan jy opgee op jou geloof? Swaarkry, lyding en siekte maak soms dat ons wonder of dit nog die moeite werd is om te bly glo in God. In v 18 antwoord Sadrag, Mesag en Abednego dat net God kan red en selfs al red Hy hulle nie uit die oond nie, sal hulle bly glo! Hulle ontdek dan hoe God in die oond (juis as dit 7 x warmer en erger is) by hulle is. Geloof is die oortuiging dat God altyd by ons is\\u2026'