Daniel - Week2 (audio)

Published: Aug. 3, 2014, noon

b'In Daniel 2 droom Nebukadneser \\u2018n ontstellende droom en geen van sy wyse manne kan help met die uitleg nie. Hulle verklaar selfs dat net die gode dit kan doen en hulle woon in die hemel (v 11). Daniel maak egter sy vriende bymekaar en bid tot God \\u2013 en God help \\u2013 Hy kom as\\u2019t ware uit die hemel af! (Tog ook wat Jesus gedoen het \\u2013 Joh 1:14). Daniel leef vanuit die oortuiging dat enige iets vir God moontlik is (v 28), dat alles wat ons het van Hom af kom (v 37) en dat sy koningkryk ewig sal hou (v 44), dat ons'