BRAVE - Week 3 (slegs audio)

Published: Feb. 28, 2016, noon

b'Die derde Sondag in ons reeks BRAVE vra die vraag: Is jy dapper genoeg om te dien? Ons moet eerstens dien, doodeenvoudig omdat Jesus gedien het (Johannes 13) en vir ons die voorbeeld vir diens stel. Tweedens dien mense as hulle \\u2018n ontmoeting met God gehad het. As God bv vir Abraham roep in Genesis 12 dan is sy belofte om hom te se\\xebn, sodat hy \\u2018n se\\xebn vir ander kan wees. In die derde plek help dien jou om geestelik te groei \\u2013 Hebre\\xebrs 6.'