Bid vir ons land

Published: April 26, 2009, noon

b"Na afloop van die verkiesing wat hierdie week in SA plaasgevind het, herhinner Dawie ons dat ons vir al ons leiers moet bid. Dawie voer ook 'n onderhoud met Dif du Plessis en sy gesin, wat sendingwerk doen in Zambi\\xeb."