As jou lewe tot stilstand kom

Published: April 18, 2010, noon

b"Na afloop van die vulkaniese uitbarsting in Ysland wat miljoene mense se lewens tot stilstand gebring het, verduidelik Rian vir ons aan die hand van Joh 20 dat die Here soms juis 'n mense se lewe tot stilstand roep sodat jy 'n hele nuwe rigting vir jou lewe kan inslaan."