Aflosstok

Published: July 12, 2009, noon

b'Deut 6 was nog altyd vir die Jode een van die heel belangrikse en noodsaaklikste dele in die Bybel. Dis waar God ons vertel hoe om die geestelike aflosstokkie vir die volgende generasie aan te gee. Maak seker dat jy dit self gekry het. Maak seker dat jy dit aangee.'