A Fresh Start - Week 1

Published: Jan. 7, 2018, noon

b'Die Here berei Israel in die woestyn voor vir die Beloofde Land, maar vir hulle om die land in te trek en in te neem moes hulle die lesse wat hulle in die woestyn geleer het \\u2013 lesse van gehoorsaamheid, vertroue, afhanklikheid van God \\u2013 toepas. Ons moet rpesies dieselfde paadjie in ons lewens stap.'