Pinkode vir die Bybel (4)

Published: June 15, 2008, noon

b"Die laaste preek in die reeks. Dawie, Nick en Wikus verduidelik deur middel van 'roleplay' hoe die Bybel binne sy kulturele konteks verstaan moet word en hoe om die goue balans te vind tussen 'n te' liberale en te' konserwatiewe opvatting daarvan."