Ons Liefde in Aksie na mekaar (kleingroepe)

Published: March 9, 2008, noon

b'Vandag is Sondag 3 van ons campaign. Dawie gesels oor die tema: Ons Liefde in Aksie na mekaar as kleingroepe. MAW ons liefde in selgroepe en huisgesinne. Die video waarna Dawie verwys is Together. (sien www.teamhoyt.com)'