My reaksie op God se Liefde in Aksie

Published: March 2, 2008, noon

b'Vandag is die 2de Sondag van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die tweede tema: My reaksie op God se Liefde in Aksie. Die video waarna Dawie verwys is Rythm. (sien www.nooma.com - Video nr 11)'