Kids Diens

Published: March 11, 2012, noon

b"Ons heel eerste kids diens ooit!!! Rian gebruik die beeld van popcorn om vir die kinders te verduidelik dat Jesus die een is was hul hartjies verander. Daar is ook 'n baie belangrike les te leer vir die volwassenes in die tweede helfte van die preek."