Hoop in Deurmekaar tye - Sessie 4

Published: Oct. 26, 2008, noon

b'Die kern van hoop in deurmekaar tye is om te hoop op die Here, want dis die enigste lewende hoop. Ons kan nie staatmaak op tye wanneer dit goed gaan nie, want dit kan in \\u2018n oogwink verander. Net die Here bring vir ons ware Hoop.'