Fillipense - Week 3 (audio)

Published: Aug. 11, 2013, noon

b'Selfsug en trots is by toegewyde christene baie gevaarlik. Dit is die kerk se groot struikelblok deur die eeue nog. Wat moet ons doen om daarteen te waak? Wat leer Paulus vir ons vanuit die tronk in sy brief aan Fillipense?'