Facing your giants

Published: May 10, 2009, noon

b"Elkeen van ons het ons 'giants' in ons lewe wat ons moet face op een of ander tyd. Rian verduidelik aan die hand van die intog van Israel in die beloofde land in, dat ons almal voor keuses te staan kom. Ons kan of dit voluit aanvat, of weghardloop (en nog 40 jaar in die woestyn deurbring)."