Eksodus 15

Published: Nov. 21, 2010, noon

b"Die lewe maak met ons soos 'n rollercoster ride. Somtyds is ons die hoogtes in en voel ons asof ons sweef op arendsvlerke. Ander tye is ons weer in die dal van doodskaduwee en dit voel asof die wereld ons gaan insluk. Vandag se preek verduidelik Rian vir ons dat God NOG NIE KLAAR IS met ons nie. Hierdie op-en-af proses is maar hoe ons gesnoei word tot die eindproduk wat God ons wil h\\xea."